Skryf 'n opstel van nie minder as 1000 woorde om jou uitstappie na Kaapstad en die Waterfront te beskryf. Dui aan watter vervoermiddels jy gebruik het, watter akkommodasie en ook spyseniering.
Gebruik die fotos van 22 Mei (Kaapstad besoek) om jou storielyn meer detail te gee.
Saturday, May 7, 2011
Sunday, March 6, 2011
Besienswaardighede: Natuurlik vs Mensgemaak vir 22 Februarie 2011
NATUURLIK:
Klimaat (warm en koue plekke) Mense en ook diere reis na waar dit warm is
In Natuur wees bv. Voetslaanpaaie
Fauna en Flora
Strande
Parke
Natuurlike Plantegroei areas
Klimaat (warm en koue plekke) Mense en ook diere reis na waar dit warm is
In Natuur wees bv. Voetslaanpaaie
Fauna en Flora
Strande
Parke
Natuurlike Plantegroei areas
MENSGEMAAK:
Geskiedkundig: Robben Eiland, Mapungupwe, Slagvelde, Wiegdom van die Mens...
Sport: Olimpiese Spele, Wereldbekers...
Gebeure: Comrades, KKNK, Aardklop
Dobbelhuise
Gaan nou na Archives en kyk na die fotos wat op die Blog gelos is. Klassifiseer elke van die fotos as natuurlike of mensgemaak.
Subscribe to:
Posts (Atom)