Saturday, May 7, 2011

Besoek aan Kaapstad. Vir 22 Mei 2011

Skryf 'n opstel van nie minder as 1000 woorde om jou uitstappie na Kaapstad en die Waterfront te beskryf. Dui aan watter vervoermiddels jy gebruik het, watter akkommodasie en ook spyseniering.

Gebruik die fotos van 22 Mei (Kaapstad besoek) om jou storielyn meer detail te gee.

Toerisme Advertensies vir 17 Februarie 2011
















Beoordeel die volgende brosjures en advertensies ten opsigte van:








Tipe Toeris








Ligging








Produkte beskikbaar








Prys








Rede waarom jy hierdie tipe toeris na hierdie tipe akkommodasie/attraksie sal stuur.

Sunday, March 6, 2011

Besienswaardighede: Natuurlik vs Mensgemaak vir 22 Februarie 2011



NATUURLIK:









  • Klimaat (warm en koue plekke) Mense en ook diere reis na waar dit warm is





  • In Natuur wees bv. Voetslaanpaaie





  • Fauna en Flora





  • Strande





  • Parke





  • Natuurlike Plantegroei areas



MENSGEMAAK:







  • Geskiedkundig: Robben Eiland, Mapungupwe, Slagvelde, Wiegdom van die Mens...





  • Sport: Olimpiese Spele, Wereldbekers...





  • Gebeure: Comrades, KKNK, Aardklop





  • Dobbelhuise



Gaan nou na Archives en kyk na die fotos wat op die Blog gelos is. Klassifiseer elke van die fotos as natuurlike of mensgemaak.